Weduwee Sien ook Welsyn ’n Vrou wie se man gesterf het en wat nie weer getrou het nie. Die wees en die weduwee sal kom en moet eet en versadig word, Deut. 14:29. Hierdie arm weduwee het alles wat sy gehad het, ingegooi, Mark. 12:41–44. Besoek die wese en weduwees in hulle verdrukking, Jak. 1:27. Die Here sal ’n haastige getuie wees teen diegene wat die weduwees verdruk, 3 Ne. 24:5 (Sag. 7:10). Daar sal vir weduwees en wese voorsiening gemaak word, L&V 83:6 (L&V 136:8).