Lehi, Nefitiese Militêre Bevelvoerder In die Boek van Mormon, ’n Nefitiese militêre bevelvoerder (Alma 43:35–53; 49:16–17; 52:27–36; 53:2; 61:15–21).