Studiehulp
Bíleam


Bíleam

’n Profeet in die Ou Testament wat gevra is om Israel te vervloek vir geld. Hy is beveel deur die Here om Israel nie te vervloek nie (Núm. 22–24).

Druk