Studiehulp
Filémon


Filémon

’n Christen in die Nuwe Testament wat die slaaf Onésimus besit het wat weggeloop het en by Paulus aangesluit het. Paulus het vir Onésimus teruggestuur na Filémon met ’n brief om te vra dat Filémon die slaaf moes vergewe.

Druk