Plate
In die voortyd het sommige kulture hulle geskiedenis en kronieke neergeskryf op metaalplate, soos die geval was met die Boek van Mormon. Vir meer inligting, sien “’n Kort Verduideliking van die Boek van Mormon” in die inleidende bladsye van die Boek van Mormon.