Smith, Joseph F. Die sesde President van die Kerk; die enigste seun van Hyrum en Mary Fielding Smith. Hy is op 13 November 1838 gebore en is op 19 November 1918 oorlede. Joseph F. Smith het ’n visioen ontvang van die heil van die dode, L&V 138.