Studiehulp
Lucifer


Lucifer

Die naam beteken die “Skitterende Een” of “Ligdraer.” Hy staan ook bekend as die Seun van die Môre. Lucifer was ’n geesteseun van Hemelse Vader en het die rebellie in die vooraardse lewe gelei. Openbarings van die laaste dae gee meer besonderhede omtrent Lucifer se val (L&V 76:25–29).

Druk