Lasarus Sien ook Maria van Betánië; Martha In die Nuwe Testament die broer van Martha en Maria. Jesus het hom uit die dode opgewek (Joh. 11:1–44; 12:1–2, 9–11). Hierdie is nie dieselfde as Lasarus die bedelaar in ’n gelykenis wat Jesus geleer het nie (Lk. 16:19–31).