Vernietiger Sien ook Duiwel Satan is die vernietiger. Die Here sal nie die verderwer toelaat om in te gaan in julle huise nie, Ex. 12:23. Die vernietiger ry op die waters, L&V 61:19. Die wagte kon my wingerd gered het van die vernietiger, L&V 101:51–54.