Abinadi Sien ook Martelaar, Martelaarskap ’n Nefitiese profeet in die Boek van Mormon. Het geprofeteer dat God die goddelose volk van koning Noag sou straf tensy hulle bekeer het, Mosia 11:20–25. Is gevange gehou omdat hy die vernietiging van koning Noag en sy volk geprofeteer het, Mosia 12:1–17. Het koning Noag se goddelose priesters die wet van Moses en van Christus geleer, Mosia 12–16. Alma die Ouere het geglo en sy woorde neergeskryf, Mosia 17:2–4. Is doodgebrand deur koning Noag, Mosia 17:20.