Studiehulp
Bélsasar


Bélsasar

In die Ou Testament, die laaste koning van Babilon wat regeer het voor Kores Babilon verower het; die seun en opvolger van Nebukadnésar (Dan. 5:1–2).

Druk