Ywer Konsekwente, moedige poging veral om die Here te dien en om sy woord te gehoorsaam. Luister aandagtig na My, Jes. 55:2. God is ’n beloner van hulle wat Hom ywerig soek, Hebr. 11:6. Deur alle ywer te gee, voeg by julle geloof deug, 2 Petr. 1:5. Leer die woord van God met alle ywer, Jakob 1:19. Hulle het die skrifte ywerig ondersoek, Alma 17:2. Hulle was gewillig met alle ywer om die gebooie te onderhou, 3 Ne. 6:14. Laat ons ywerig arbei, Moro. 9:6. Wees geesdriftig betrokke by ’n goeie saak, L&V 58:27. Nog moet julle ledig wees, maar arbei met julle mag, L&V 75:3. Slaan ywerig ag op die woorde van die ewige lewe, L&V 84:43. Laat elke man sy plig leer, en om op te tree met alle ywer, L&V 107:99.