Nebukadnésar
In die Ou Testament, die koning van Babilon (604–561 v.C.) wat Juda onderwerp het (2 Kon. 24:1–4) en Jerusalem beleër het (2 Kon. 24:10–11). Die profeet Lehi is beveel om te vlug uit Jerusalem in ongeveer 600 v.C. om te verhoed dat hy gevange geneem word na Babilon (1 Ne. 1:4–13) toe Koning Sedekía en die volk deur Nebukadnésar weggevoer is (2 Kon. 25:1, 8–16, 20–22). Daniël het Nebukadnésar se drome uitgelê (Dan. 2; 4).