Jérubbaäl Sien ook Gídeon (Ou Testament) ’n Naam wat gegee is aan Gídeon in die Ou Testament nadat hy die altaar van Baäl vernietig het (Rigt. 6:32; 7:1; 9; 1 Sam. 12:11).