Ark Sien ook Noag, Bybelse Patriarg; Reënboog; Vloed tydens Noag se Tyd In die Ou Testament, die boot wat deur Noag gebou is om lewe te bewaar gedurende die groot Vloed. Maak vir jou ’n ark van goferhout, Gén. 6:14. Die ark het op die gebergte van Árarat gerus, Gén. 8:4. Die Jereditiese bote was dig soos die ark van Noag, Ether 6:7.