Herstelling, Wederoprigting Sien ook Herstelling van die Evangelie Die teruggawe van ’n ding of terugkeer na ’n toestand wat weggeneem is of verlore gegaan het. Die gees en die liggaam sal herenig word in sy volmaakte vorm, Alma 11:43–44. Herstelling is om boos tot boos terug te bring, regverdigheid vir regverdigheid, Alma 41:10–15. Ons glo in die herstelling van die Tien Stamme en dat die aarde hernuwe sal word en sy paradysheerlikheid ontvang, Gel. Art. 1:10 (L&V 133:23–24).