Studiehulp
Natuurlike Mens


Natuurlike Mens

’n Persoon wat verkies om beïnvloed te word deur die hartstogte, begeertes, luste en sinlikhede van die vlees eerder as deur die influisteringe van die Heilige Gees. So ’n persoon kan fisiese dinge maar nie geestelike dinge begryp nie. Alle mense is vleeslik, of sterflik vanweë die Val van Adam en Eva. Elke persoon moet wedergebore word deur die Versoening van Jesus Christus om op te hou om ’n natuurlike mens te wees.

Druk