Studiehulp
Naómi


Naómi

In die Ou Testament, ’n regverdige vrou en die eggenote van Eliméleg (Rut 1–4). Eliméleg en Naómi het hulle gesin na Moab geneem om ’n hongersnood te ontkom. Nadat Eliméleg en haar twee seuns gesterf het, het Naómi na Betlehem teruggekeer met haar skoondogter Rut.