Kerk, Naam van
In die Boek van Mormon, toe Jesus Christus die regverdige Nefiete besoek het kort na sy opstanding, het Hy gesê dat sy Kerk sy Naam moes dra (3 Ne. 27:3–8). In moderne tye het die Here die naam van die Kerk geopenbaar as “Die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae” (L&V 115:4).