Slaap
’n Toestand van rus waarin ’n persoon onaktief en bewusteloos is. Die Here het sy Heiliges vermaan om nie langer te slaap as wat nodig is nie (L&V 88:124). Slaap kan ook ’n simbool wees van geestelike dood (1 Kor. 11:30; 2 Ne. 1:13) of van fisiese dood (Morm. 9:13).