Studiehulp
Sjiblon


Sjiblon

In die Boek van Mormon, ’n seun van Alma die Jongere. Sjiblon het die evangelie aan die Zoramiete geleer en is vervolg vir sy regverdigheid. Die Here het hom bevry van sy vervolging as gevolg van sy getrouheid en geduld (Alma 38). Sjiblon het ook die Nefitiese kronieke vir ’n tyd bygehou (Alma 63:1–2, 11–13).

Druk