Ek Is Sien ook Jehova; Jesus Christus Een van die name van die Here Jesus Christus. God het aan Moses gesê, Ek Is Wat Ek Is, Ex. 3:14–15. Ek is die Here, Ex. 6:2–3. Voordat Abraham was, is Ek, Joh. 8:56–59. Luister na die stem van Jesus Christus, die Groot Ek Is, L&V 29:1 (L&V 38:1; 39:1).