Priester, Melgisédekse Priesterskap
’n Persoon wat godsdienstige plegtighede uitvoer vir andere en gerig is op God. Dikwels in die skrifture is priesters eintlik hoëpriesters volgens die orde van Melgisédek (Alma 13:2). Diegene wat ’n volheid van God se heerlikheid ontvang ná die Opstanding, word priesters en konings in die selestiale wêreld.