Sagaría, Vader van Johannes Sien ook Elisabet; Johannes die Doper In die Nuwe Testament, die vader van Johannes die Doper. Sagaría het die amp van priester beklee en het in die tempel gedien. Sagaría is vermoor tussen die tempel en die altaar, Matt. 23:35 (Lk. 11:51). Die engel Gabriël het vir Sagaría en sy vrou, Elisabet, ’n seun beloof, Lk. 1:5–25 (L&V 27:7). Sy tong het losgeraak, Lk. 1:59–79.