Studiehulp
JSV, Markus 12


JSV, Markus 12:32. Vergelyk Markus 12:27

God is nie ’n God van die dode nie, omdat Hy die dode vanuit hulle grafte opwek.

32 Hy is daarom nie die God van die dode nie, maar die God van die lewendes; want Hy wek hulle op uit hulle grafte. Julle fouteer daarom grootliks.

Druk