Studiehulp
JSV, Markus 2


JSV, Markus 2:26–27. Vergelyk Markus 2:27–28

Die Seun van die Mens is Here van die Sabbat omdat Hy die Sabbatdag gemaak het.

26 Daarom is die Sabbat aan die mens gegee vir ’n dag van rus; en ook sodat die mens God moet verheerlik en nie dat die mens nie moet eet nie;

27 Want die Seun van die mens het die Sabbatdag gemaak, daarom is die Seun van mens ook Here van die Sabbat.

Druk