Studiehulp
JSV, Lukas 9


JSV, Lukas 9:24–25. Vergelyk Lukas 9:24–25

Die verkryging van wêreldse rykdom is nie die verlies van ’n mens se siel werd nie.

24 Want wie ook al sy lewe wil red, moet gewillig wees om dit te verloor om My ontwil; en wie ook al gewillig sal wees om sy lewe om My ontwil te verloor, hy sal dit red.

25 Want wat baat dit ’n mens as hy die hele wêreld win, en tog ontvang hy hom nie wat God geordineer het nie, en hy verloor sy eie siel, en hy word self ’n verwerpeling?

Druk